Working in the Netherlands


Author: Andre Beukes LLM

Afrikaanse eBoek: UITTREKSEL UIT "DIE VROU" 'n kortverhaal deur Piet Schoombie

Ek het daardie middag soos gewoonlik op my geliefkoosde rots bokant die klein sandstrandjie gesit. Die son was alreeds laag in die weste en daar het ’n matige suidoostewind gewaai. …

Gebed zuid afrikaans

Gebed zuid afrikaans Laat my nooit U grond verlaat nie Laat my in U skadu bly Gee dat elke aardse vreugde en vrees eintlik nietig word vir my. Elke afdraaipaadjie …

Uittreksel uit die Afrikaanse eBoek: Die Franse Boer

Die Franse Boer is ‘n moet-lees vir iedereen wat ‘n belangstelling het in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Die outeur, Andrew Barlow toon uitsonderlike insig oor die hoe die legkaart van die …

MyAfrikaans stel ’n pakkende en insiggewende Afrikaanse eBoek deur Andrew Barlow oor die Anglo-Boereoorlog bekend

Andrew Barlow se insiggewende historiese Roman “Die Franse Boer” is ‘n belangrike bydrae tot literatuur oor die Anglo-Boereoorlog. “Die Franse Boer” is ‘n Roman deur Andrew Barlow van ‘n burger van …

24 uur Treffer Vroukies, Afrikaanse eBoek weggeeprys

  Nuus. Ma-Lientjie en Skoonma-Hettie was albei VLU-silwerbekerhouers. Nadat Anri se ouers ook by hulle ingetrek het, had sy haar eie ouetehuis, met haar ma as hoofmeisie. Sunette se man …

Afrikaanse eBoek vir die prys van 'n tydskrif

Daar was onlangs in die media uitsprake gemaak dat Afrikaanse eBoeke te duur is. Myafrikaans het 4 Afrikaanse eBoeke uitgekies wat in ‘n wye gehoor se smaak sal val en …

MyAfrikaans betree die Afrikaanse mikro- uitgewers bedryf as 'n Boutique eboeke uitgewer

Die prestasie van die Amerikaanse eBoek mark het weereens die eerste kwartaal van 2012 verras. Eboek verkope het die verkope van hardebandboeke verby gesteek met ‘n inkomste van $282 miljoen …

Uittreksel van die Afrikaanse eBoek Lilith X

eKhaya, die digitale druknaam van Random House Struik, het Die 95 stellings van Lilith X bekend gestel. Hierdie Afrikaanse eBoek is deur die bekende Lizette Rabe geskryf. Volgens die Joodse …

Afrikaanse eBoek oor die "KEUSE"

  Hierdie Afrikaanse eboek behels die vyftien beste kortverhale en artikels uit ’n gedrukte bundel, wat in Mei 2010 gepubliseer is. Tydens die samevoeging daarvan in ’n e-boek, is die …

Nuus – Lysies vir die liefde

Nuus – Lysies vir die liefde.

Elburg

Elburg is een gemeente, vestingstad en Hanzestad in Nederland. Het is gelegen aan het Veluwemeer en het Drontermeer in de provincie Gelderland. Op 1 februari 2012 had de gemeente 22.419 …

Formidabele Vroue

Foto: Inge Prins, SARIE Hierdie naweek word die sterk, formidabele vroue wat ‘n bepalende invloed gehad het op Afrikaans en Afrikaanswees gevier met Afrikaanse eBoeke Drie Afrikaanse eBoeke deur of …

Kryt en Kordaat

Die Afrikaanse eBoek, Kryt en Kordaat is die verhaal van ’n Afrikaanse seun en ’n Boesmanseun in die 1930’s. Kryt is vir agt jaar alleenkind op hul plaas Halt in die …