DOING BUSINESS IN THE EU


Doing business in the EU

Nuus – Deon Opperman – Donkerland

http://myafrikaans.com/blog/donkerl/

Kerneels Breytenbach het met Deon Opperman oor die roman Donkerland gesels. Donkerland is ook een van die grootste TV-gebeurtenisse van 2013, die epiese kykNET-reeks wat 158 jaar van Afrikaner-geskiedenis in 13 episodes teleskopeer. Een van die mees ambisieuse skeppings in Opperman se loopbaan as dramaturg en draaiboekskrywer is deur Breytenbach herskryf in romanvorm.

via Nuus – Deon Opperman – Donkerland.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

I am an International human resources consultant to multinational companies in international employment law and employee relations.

Leave a Comment