Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Geld #eBoek

http://myafrikaans.com/geld.html

Koop die eBoek hier!

Geld wat is jou waarde:   Oor geslagte heen het die mens ‘n verhouding tot geld en vertolk elke mens elke dag hierdie verhouding op verkillende wyses. Om alles te kroon word hierdie verhouding verder ingekleur met die verstaan daarvan deur bepaalde beskouinge vanaf godsdienstige en morele kant.   Menige mens word soms in hoeke vasgedruk uit hulle meelewing met of sonder geld. Geld is vir die arm man ‘n ontwykende obsessie en vir die rykman ‘n swierige smeerkwas van verwaandheid.   Met hierdie boek wil die skrywer ‘n stuk bevryding kom aanbied deur die afgewaterde sienings van geld wat verstikkend raak en ons as gebruikers of nie-gebruikers daarvan soms laat kwyl en val, te kom bevry deur ons bewus te maak van die waarde van geld. Die waarde daarvan lê soms op hoër vlakke en soms op laer vlakke.   Aan die een kant is dit diep gewortel en is ons gevangenes, net bloot omdat ons nie van beter weet nie, ander kere word ons meegesleur deur die mag van geld en verloor ons lewe waarde sonder dat ons ‘n sent weggegee het.   Dr. Philip Theunissen werk al vir vele jare met Geld en met mense. Uit sy ryke ervaring het hy al uiterstes van alle kante gesien. Hoe graag ons dit wil weet of nie- geld het baie te doen met ons geluk. Hy is eerlik en op die man af oor die waarde van van geld vir -JOU. ‘n “Heilige Koei” of twee word ook in die proses opgehys om geslag te word.   Hierdie boek kan bevrydend wees vir jou- dit kan jou help om vir eens en vir altyd ‘n waarde aan geld te koppel. 

 

Die verstaan van die waarde van geld en ander sosiale aspekte van geld.

via Geld.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment