Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Krokodil aan my skouer #eBoek

http://myafrikaans.com/friksie.html

’n Boeiende vertelling oor Stoffel (die skrywer se alter ego) se vroeë vormingsjare. Vir die eerste maal hoor ons ook van ’n stuk geheime geskiedenis uit die bosoorlog. En kondig Stoffel sy núwe oorlog aan: die stryd teen renosterstropery in Damaraland. Bakkes is ’n baasverteller: hy skryf onderhoudend, en met humor en eerlikheid

via Krokodil aan my skouer.

Het jy geweet?

–  Christiaan moes na hy sy linkerarm verloor het van voor af leer skryf (hy was linkshandig), en kon voor die aanval baie mooi teken. Intussen het hy ook begin om weer illustrasies te doen. Hy skryf al sy stories met die hand en kry dan iemand om dit vir hom oor te tik.
–  Hy is die die seun van skrywer Margaret Bakkes en historikus Cas Bakkes. Skrywer C. Johan Bakkes is sy broer.
Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment