DOING BUSINESS IN THE EU


Doing business in the EU

Ridders van die grondpad

http://myafrikaans.com/ridders-van-die-grondpad.html

Nuwe horisonne wink om elke draai wanneer die gewilde misdaadskrywer Deon Meyer en die fotograaf Adriaan Oosthuizen die land se mooiste grondpaaie begin verken. Hul gunstelingroetes strek oor feitlik die hele Suid-Afrika en is gerig op sowel ervare as aspirantgrondpadryers. Die boek bevat ook ‘n rygids wat die teorie agter avontuurtoer op grondpaaie verduidelik en handige wenke verskaf. – Meer as 30 roetes word beskryf en gegradeer – Aangrypende landskapsfotografie – Kleurvolle kaarte illustreer elke roete – Gids met praktiese wenke vir grondpadry

via Ridders van die grondpad.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

I am an International human resources consultant to multinational companies in international employment law and employee relations.

Leave a Comment