’n Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met …
Lees gerus ‘n verhaal uit Andrew Barlow se bundel: Kronkelpaaie. Is dit moontlik vir `n regering; vir enige staat; om die sedes en moraliteit van sy burgers met wetgewing te beheer? …
Nuwe horisonne wink om elke draai wanneer die gewilde misdaadskrywer Deon Meyer en die fotograaf Adriaan Oosthuizen die land se mooiste grondpaaie begin verken. Hul gunstelingroetes strek oor feitlik die …
Die vrede en stilte in die Noord-Kaapse dorpie Griekwastad is kort ná skemer op Goeie Vrydag, 6 April 2012, versteur toe ’n tienerseun in sy pa se Isuzu-bakkie die dorp …
Drie kruise. Een Middelaar. Sewe uitsprake. Op ’n koppie buite Jerusalem het daar tweeduisend jaar gelede drie kruise gestaan. Jesus van Nasaret het aan die middelste kruis die geskiedenis letterlik …
Raaiselspieël Proloog “Verdomme!” Nils kyk misnoeg na die fynpuntkwassie. Nie dat dit dié se skuld is dat daar nou ‘n vermiljoenblerts op die doek sit waar daar ‘n fyn …
Koop die eBoek hier! Geld wat is jou waarde: Oor geslagte heen het die mens ‘n verhouding tot geld en vertolk elke mens elke dag hierdie verhouding op verkillende …
Kerneels Breytenbach het met Deon Opperman oor die roman Donkerland gesels. Donkerland is ook een van die grootste TV-gebeurtenisse van 2013, die epiese kykNET-reeks wat 158 jaar van Afrikaner-geskiedenis in …
AllesAfrikaans is ‘n huis. ‘n Veilige hawe. Die plek waar jy leef. AllesAfrikaans is ook ‘n koffiekroeg of ‘n Saterdagoggend-mark. Die plek waar jy na verlore ou langspeelplate soek, …
Sophia Kapp skryf oor die liefde, tussen die held en die heldin, maar ook liefde tussen ouers en kinders, susters, en vriendinne. En oor al die ander aspekte wat ook …
’n Boeiende vertelling oor Stoffel (die skrywer se alter ego) se vroeë vormingsjare. Vir die eerste maal hoor ons ook van ’n stuk geheime geskiedenis uit die bosoorlog. En kondig …
Nelson Mandela: The Authorised Comic Book tells the story of Nelson Mandela’s birth and childhood, his struggle against apartheid and oppression, his 27 years incarcerated in prison on Robben Island, …
Recent Comments