Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Fiksie – Lees maklik eBoeke #eBoeke

Afrikaanse eBoeke

Alhoewel e-lesers dalk nog nie so bekend is om Afrikaanse eBoeke te lees nie, beskik die meeste huishoudings wel oor ‘n Android toestel,’n iPad/iPhone of oor ‘n Blackberry slimfoon.

Met ‘n mobiele toestel soos ‘n selfoon is dit moontlik om jou versameling gunsteling Afrikaanse eBoeke in jou broeksak of handsak te hou. Nooit weer hoef jy die ou tydskrifte te lees in die dokter se wagkamer nie! Of om te sukkel om jou elmboë in ‘n vliegtuigsitplek tussen jou medepassasiers se ribbes te posisioneer om ‘n boek te lees nie. Kry jy nie kans om die nuutste Afrikaanse boek te koop in ‘n boekwinkel nie, laai dit eenvoudig af op jou selfoon of tablet-rekenaar! Wat ‘n uitkoms vir die besige sakeman wat nie tyd kry om die nuutste Afrikaanse boek oor bestuursbeginsels te lees nie, wat vinnig ‘n paar bladsye op sy slimfoon kan verorber waar hy wag op sy volgende afspraak.

Die meeste gebruikers wat die geheim van eBoeke ontdek het laai hul gunsteling Afrikaanse eBoek op hul tablet-rekenaar en slimfoon. ‘n Slimfoon word gereeld gebruik om vinnig ‘n tydjie af te knyp om die nuutste Afrikaanse eBoek te lees en die tablet-rekenaar om luilekker by die huis te ontspan.

Lees hier hoe om eBoeke op ‘n slimfoon te lees!

via Fiksie – eBoeke.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment