Working in the Netherlands


Archive: February 2014

Die krag van intersessie #eBoeke

Intersessie is een van die mees essensiële voorregte van en opdragte aan alle Christene. Daar moenie net oor gebed gepraat word nie, maar die kerk moet met erns en toewyding …

’n Fado gekom oor die oseaan – Irma Joubert | #eBoeke

Koop die eBoek hier! “Die geringste stukkie van enige mens se lewe wat opgeskrywe staan, is iets moois,” skryf Jeanette Ferreira  in haar historiese roman Die son kom aan die …

Elke pot – uittreksel uit Kronkelpaaie eBoek

  Uittreksel uit Kronkelpaaie deur Andrew Barlow     Elke Pot Die wagkamertjie by die streekhof in Hillbrow is baie klein. Daar is net drie mense daarin – ʼn man …

SWAARKRY – MET WATTER DOEL? #eBoeke

Uittreksel uit LEERSKOOL VAN DIE LEWE (In die “Skool vir Gehardheid”) Memoires van ‘n depressiestryder deur Cheryl Jonker Waarom?! Na ’n emosionele en fisiese uitbranding, het ek hierdie woordjie skynbaar …

ek en jy

Uitnodiging aan al ons kunstenaars, skrywers en digters, liedjiemakers, kultuurknape en almal wat ‘n bydra wil maak aan die onderwys en ontwikkeling van ons kinders. Suid-Afrika, Nederland, Vlaandere en Suriname, …

Nuus – Stop die veldtog teen selfpubliseerders #eBoeke

Deesdae is dit vir aspirant-skrywers maklik om die tradisionele hekwagters te omseil. Hans Pienaar pleit vir ’n einde aan die veldtog teen selfpublikasies Maar nuwe tegnologie –  en opsies –  ontwikkel by die dag. …

Help mekaar in Afrikaans: Alles Afrikaans

Om iemand te help, te ondersteun of gewoon te motiveer, is nie net goed vir die algemene ontwikkeling van ons maatskappy nie, verskaf plesier en bring lewensvreugde vir jouself. Met …

Sake doen in Afrikaans: Alles Afrikaans

Stel jou dienste en produkte beskikbaar. AllesAfrikaans is ‘n instrument waarmee ‘gewone mense’ in staat gestel word om self ‘n ‘eie winkel’ te bou om sake mee te doen. Van …

Deel en ruil: Alles Afrikaans

AllesAfrikaans bring skrywers, digters, liedjiemakers en ander kunstenaars uit die Afrikaanse en Nederlandse taalgebied in een sosiale leeromgewing bymekaar. Die gemeenskap versterk die onderlinge bande tussen kunstenaars in Suid-Afrika, Nederland, …

Skep in Afrikaans : Alles Afrikaans

AllesAfrikaans bring skrywers, digters, liedjiemakers en ander kunstenaars uit die Afrikaanse en Nederlandse taalgebied in een sosiale leeromgewing bymekaar. Die gemeenskap versterk die onderlinge bande tussen kunstenaars in Suid-Afrika, Nederland, …

Onderwys: Alles Afrikaans

AllesAfrikaans is ‘n sosiale mediaplatform en onderwysinstrument waarin taal en kultuur sentraal staan. Skrywers, digters, sangers, taalmakers en ander kunstenaars vorm ‘n integrale onderdeel van die gemeenskap en bied jong …

Die drang om te deel: Alles Afrikaans

AllesAfrikaans is ons tuiste; dié plek waar ek en jy bymekaar kom om met mekaar te deel. AllesAfrikaans is meer as net ‘n kuierplek vir Afrikaanssprekendes en hulle vriende wêreldwyd; …