DOING BUSINESS IN THE EU


Doing business in the EU

Nuwe Afrikaanse eboek oor Afrika

Nuus – Nuwe Afrikaanse eboek oor Afrika.

Nuwe Afrikaanse eboek oor Afrika.

Nuwe Afrikaanse eboek oor Afrika.

Artikel in  Beeld op 2012-04-03

Daar is verskeie redes daarvoor. ’n Lae menslike bevolking is ’n primêre rede. So ook die feit dat die gebied woestyn is. Die ontwikke’n Paar lesse in Kaokoland geleer 2012-04-03 06:00 Artikelopsies Deel Kry Beeld op Daar is soms eenvoudige oplossings om mense te help en terselfdertyd die natuur te beskerm. Christiaan Bakkes vertel van sy ervaring met brandhout. Vandag sal natuurbewaring net slaag as plaaslike gemeenskappe dit aktief ondersteun. Die bewys hiervan lê hier in die Kaokoveld waar ek nou al 16 jaar bly. Ja, dis waar dat leeus vergiftig word by Purros. Elke nou en dan trap ’n olifant ’n mens. Die olifant boet met sy lewe. In die algemeen, egter, leef mens en dier saam hier. Meer en meer trek die plaaslike gemeenskap voordeel uit die natuurskoon en wilde diere van hul omgewing.

Die Kaokoveld word ’n gewilde toerismebestemming. Daar is verskeie redes daarvoor. ’n Lae menslike bevolking is ’n primêre rede. So ook die feit dat die gebied woestyn is. Die ontwikkelingspotensiaal is beperk. Sekere insigryke bewaarders het waardevolle werk gedoen met gemeenskapsgedrewe natuurbewaringsprojekte. Die belangrikste vir my is egter dat die mense nie deur die jare van koloniale besetting van die natuur vervreem geraak het nie. Elke stam het tradisioneel ’n bewaringsetiek in sy kultuur. Die Himba kyk byvoorbeeld neer op jag as ’n vorm van voedselversameling. Hulle reken jy jag net as jy ’n swak veeboer is. Daarom jag hulle tradisioneel net in tye van kwaai droogte. In die Kaokoveld is daar geen heinings nie. Springbokke loop saam met beestroppe. Olifante loop deur nedersettings. Dit is die enigste plek in Afrika waar swartrenosters buite bewaringsgebiede oorleef. Dit is een van die min plekke waar die leeu se getalle toeneem. Vir my is dit die laaste van die ou Afrika.lingspotensiaal is beperk. Sekere insigryke bewaarders het waardevolle werk gedoen met gemeenskapsgedrewe natuurbewaringsprojekte. Die belangrikste vir my is egter dat die mense nie deur die jare van koloniale besetting van die natuur vervreem geraak het nie. Elke stam het tradisioneel ’n bewaringsetiek in sy kultuur.

Die Himba kyk byvoorbeeld neer op jag as ’n vorm van voedselversameling. Hulle reken jy jag net as jy ’n swak veeboer is. Daarom jag hulle tradisioneel net in tye van kwaai droogte. In die Kaokoveld is daar geen heinings nie. Springbokke loop saam met beestroppe. Olifante loop deur nedersettings. Dit is die enigste plek in Afrika waar swartrenosters buite bewaringsgebiede oorleef. Dit is een van die min plekke waar die leeu se getalle toeneem. Vir my is dit die laaste van die ou Afrika.

lees die volledige berig by http://www.beeld.com/Buite/Nuus/n-Paar-lesse-in-Kaokoland-geleer-20120402

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

I am an International human resources consultant to multinational companies in international employment law and employee relations.

Leave a Comment