Kry die beste studie en skool eBoeke hier! #eBoeke via my Studie.
Die tarotmoordenaar. Dit is wat die koerante hom noem: ’n reeksmoordenaar in Bloemfontein wat by elke slagoffer ’n afbeelding van ’n tarotkaart sit. Die forensiese sielkundige Belia Bell word gevra …
Die jong rebel, Diederik Versveld, is ʼn buitestander – alleenmens, enkeling, vreemdeling op aarde. Hy is opsoek na lig – hoop, uitkoms, rede. Ná sy broer se wrede dood gedurende …
Dit het mode geword om die kerk te kritiseer. As ’n mens jou op van dié kritiek moet verlaat, het die kerk, in besonder die Afrikaanse kerke, geen geloofwaardigheid meer …
Pas het daar by Van Schaik ʼn nuwe Afrikaanse taalkundeboek, Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde, verskyn. Dr. Nerina Bosman van die Departement Afrikaans was mederedakteur saam met prof. Wannie Carstens van Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus. Dit …
Gratis Boek van Jaco Jacobs Koop ‘n eBoek van Jaco Jacob en staan ‘n kans om ‘n tweede titel van die skrywer gratis te ontvang by Lapa. Jaco Jacobs se …
Snuffel gerus deur die eBoeke by myAfrikaans.com wat self deur onafhanklike skrywers en uitgewers gepubliseer is. Aangesien eBoeke en e-lees nog so nuut is in Suid-Afrika is daar nie werklik …
Regter William de Villiers, die voorsitter van die TuksAlumni-raad, het bekend gemaak dat Irma Joubert op Vrydag 21 November 2014 vereer sal word met ’n TuksAlumni Laureaattoekening 2014. Dit is …
MyAfrikaans is ‘n digitale- uitgewer en multimedia- inhouddiensverlener wat fokus op die internasionale Afrikaanse lesersmark, laer profiel skrywers en klein projekte van gevestigde skrywers. Kliek op dossier 1, 2 en …
Afrikaanstalige poëzie kent een rijke traditie: van Antjie Krog tot Ingrid Jonker, van Breyten Breytenbach tot Elisabeth Eybers. Veel van hun poëzie verscheen in Nederlandse vertaling, onder meer in de …
Alles oor Styl! Annien Botha het haar aangesluit by myAfrikaans om haar kundigheid oor styl met ons te deel. Annien beskryf haar doelstelling soos volg: “My doel is om jou waardevolle …
African Myths and Legends Registration and Submission Closing Date : 30 September 2014 Submission guidelines: 1. African Myths and Legends is interpreted in its widest sense for this collection. Feel free to …
One of the most attractive things about working from home is the opportunity to wear whatever you want to the “office.” But while it’s tempting to snag an extra hour …
Recent Comments