DOING BUSINESS IN THE EU


Doing business in the EU

Skrywers

Snuffel gerus deur die eBoeke by myAfrikaans.com wat self deur onafhanklike skrywers en uitgewers gepubliseer is.

Aangesien eBoeke en e-lees nog so nuut is in Suid-Afrika is daar nie werklik betroubare data beskikbaar oor waarop lesers eBoeke lees nie.

Dit is interessant om te kyk wat die neiging in Amerika is. Volgens die Pew Research ondersoek is die mees gewilde toestel om eBoeke te lees vir die 16-29 ouderdomsgroep, ‘n persoonlike rekenaar of  ‘n skootrekenaar. Selfs vir die 30+ ouderdomsgroep is ‘n rekenaar of ‘n skootrekenaar tweede keuse. Hierdie ondersoek sluit e-lees vir werk en studie doeleindes in. Om op ‘n slimfoon te lees was die tweede gewildste toestel om eBoeke te lees, veral by jong volwassenes. Meer as ‘n kwart van die deelnemers in die ondersoek het ‘n eBoek die afgelope 12 maande gelees.

via Skrywers.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

I am an International human resources consultant to multinational companies in international employment law and employee relations.

Leave a Comment