Moenie R195.00 betaal, nie koop die eBoek vir R133.30 en verkry ‘n verdere 10% korting met kortingkode ” Lapa ” . Thys Krige se ondersoekmetodes is, om die minste …
The Beeld newspaper of South Africa had some shocking statistics on the 2nd of September. In an article called A nation that doesnt read it stated that a mere 14% …
Izak se foto’s van die ATKV- Woordveertjies 2013Izak se fotos van die ATKV- Woordveertjies 201319 Sep 2013 Izak de Vries se karaktervolle fotos van die ontvangers van 2013 se ATKV-Woordveertjies op …
Koop die eBoek hier vir ‘n spesiale prys. Wanneer ’n konserwatiewe dominee sy studenteseun vra om saam met hom van Stellenbosch Beaufort-Wes toe te ry omdat die messias daar gesien …
Watter soort pad is ’n hartepad? Is dit bloot ’n pad van die hart? Of het dit iets met die ware hardepad te doen? Dis ’n mengsel van albei, want …
Alwyn Liebenberg was ses jaar oud toe hy Jesus iets vra. Regtig vra. Op sy knieë langs sy bed, palms teen mekaar, sy ooglede toe met sy ken wat teen …
Ed is al bykans twintig jaar lank ’n maatskappyman. Sy vrou het hom gelos en hy is moeg vir sy werk, vir sy gefrustreerde ambisie as skrywer, en veral vir …
Dis waar dit geëindig het, toe die trekker se wiel Klara se pa papgedruk het. Toe hulle ná haar pa se dood van Boplaas moes weg en in die Witlokasie …
Fliekvlooi: Jan Pierewiet in Elysium | Rapport.
Renzo Hattingh is ’n snydokter, bekend vir sy operasies om mense weer mooi en jonk te laat lyk. En hy is so aantreklik dat hy vroue laat swymel. Nou het hy …
Lekker eBoeke op YouTube! via eBoeke op YouTube.
‘n Buitengewone boek oor die vreemde loopbaan van twee buitengewone susters. Die skrywer belig onderhoudend aan die hand van vele vertellings hoe hulle hul daaglikse brood, wat hulle Bloedgeld noem, …
Hierdie boek is bekroon met die Silwer Sanlam-prys vir Jeuglektuur 2011. Ben word koud. Sy mond voel skielik droog. Hy kyk na die foto teen die varsproduktemark se muur. Sy …
n Spanningsvolle roman oor ’n man in wie ’n onbekende mag stadig die oorhand kry. Die verhaal wentel rondom Samuel wat as seun reeds kennis maak met die donker sy …
Recent Comments