DOING BUSINESS IN THE EU


Doing business in the EU

Reis sonder omdraai

Afrikaanse eBoek

Koop die eBoek hier vir ‘n spesiale prys.

Wanneer ’n konserwatiewe dominee sy studenteseun vra om saam met hom van Stellenbosch Beaufort-Wes toe te ry omdat die messias daar gesien is, word dit ’n geestelike reis sonder omdraaikans. Ds. Kruger, ’n NG predikant, neem sy seun Lukas saam op ’n heen-en-weer reis tussen Stellenbosch en Beaufort-Wes – op soek na die messias waaroor ’n klompie pastore gaande is. Kruger is die stereotipe plattelandse predikant. Alles is sonde. Seks voor die huwelik, homoseksualiteit en rassisme is deel van die verhaal se subteks.Dis die verhaal van ’n pa en seun wat lief is vir mekaar, maar wie se wêrelde ligjare van mekaar weggedryf het. Ook vir sy vrou, met wie hy al jare lank nie meer seks het nie, het Kruger se wêreldjie te klein geword. Hy worstel met dinge wat vir die meeste mense alledaags geword het. Gay-verhoudings, voorhuwelikse seks, liefde oor die kleurskeidslyn.

via Reis sonder omdraai | Rapport.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

I am an International human resources consultant to multinational companies in international employment law and employee relations.

Leave a Comment