Toe Oscar Pistorius blosend in die gange van die Brooklyn-polisiestasie by luitenant Muller Joubert verbyloop, was Muller seker dat daar in jare nie so ‘n bisarre saak was nie en …
Legkaart van jou gesig bied ’n inleiding tot fisionomie (’n studie van die gesig) wat die teorie agter elke gelaatstrek verduidelik. Die teorie word eenvoudig beskryf en gesteun deur foto’s wat …
Dié skrywer van Breinbliksem, Grilbrigade en Geraamte in die klas het al die Sanlam-prys vir jeuglektuur én die M.E.R.-prys vir kinderlektuur gewen. Hy skryf nie net nie, maar hou ook …
Dis net ’n kwessie van tyd … voor iets jou byt! Bennie en Jenny kan hulle oë nie glo nie. Professor Fungus se groot droom het waar geword. Hy het …
Jy het seker al gewonder hoekom jy bid maar dit lyk of God nie antwoord nie. Dan word jy gepla deur vrae soos Hoekom moet ek bid? en Wat presies …
Koop die eBoek hier! In hierdie nuwe roman deur Connie Luyt, skrywer van Lang skaduwees in Afrika, is dit weereens die menslikheid en warmte van die vertellerstem wat mens opval. …
Niks cools gebeur ooit op Koedoesdorp nie. Elke dag is so vervelig soos die ander. Veral Maandag-oggende. Maar hierdie Maandag is anders, want skielik is hulle voortuin vol kamele wat …
Koop Dryfhout hier! Chanette Paul Proloog 1 Desember –vroegoggend Gety bedinges. Dis wat algar hier op Kierangbaai is. Was dit nou regtig nodig dat Ma Nella haar vanoggend al voor …
Marzanne was die vertaler van die Zion Chronicles-boekreeks en dit het haar gemotiveer om Israel te besoek. Binne die bestek van twee en ’n halwe jaar het sy Israel sewe keer …
Stef Bos – Het Avondland Ons is gesoute reisigers Deur drank en lied, deur klank en vers Ons is ballings uit een paradijs Ooral bekend maar nerens thuis Agter elke …
’n Romanskrywer en Professor in Skeppende Skryfwerk aan ’n Kaapse universiteit verkeer tussen boeke en is op sy weerloosste en hongerste. In die verslete haarsalon van ene Giuseppe Giuliani, in …
DIE WINDPOMP word reeds deur baie kykers wat deel geneem het aan die toetsgehoor voorstelling, “die beste Afrikaans film wat ek al ooit gesien het” genoem. Voor ons met die fliek begin het, …
Uittreksel uit GEE MY HOOP – selfs toe daar geen hoop meer was nie Hoofstuk 20 Man van staal of breekbare kruik? Elkeen van ons het waarskynlik ’n gunsteling Bybelgedeelte …
Die boek het sy ontstaan daarin dat die skrywer relatief onlangs self ʼn tydperk van diepe beproewing beleef het waartydens hoop ʼn sentrale rol gespeel het. In sy worsteling met …
Recent Comments