Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Die Windpomp, nuwe Afrikaans Film is reg vir uitreiking #Afrikaans

Windpomp

Windpomp

DIE WINDPOMP word reeds deur baie kykers wat deel geneem het aan die toetsgehoor voorstelling, “die beste Afrikaans film wat ek al ooit gesien het” genoem. Voor ons met die fliek begin het, het ons gevra, wat wil die Afrikaanse gemeenskap graag sien? Die antwoord was: “ ’n Film so goed soos, of beter as ’n Hollywood film, maar in Afrikaans.” DIE WINDPOMP was toe die resultaat.

Die humouristiese, ouderwetse, fantasievolle liefdesverhaal, met besonderse kinematografie en pragtige musiek gekomponeer deur Johnny De Ridder, het goed uitgedraai.

 

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment