Intersessie is een van die mees essensiële voorregte van en opdragte aan alle Christene. Daar moenie net oor gebed gepraat word nie, maar die kerk moet met erns en toewyding …
Koop die eBoek hier! “Die geringste stukkie van enige mens se lewe wat opgeskrywe staan, is iets moois,” skryf Jeanette Ferreira in haar historiese roman Die son kom aan die …
Uittreksel uit Kronkelpaaie deur Andrew Barlow Elke Pot Die wagkamertjie by die streekhof in Hillbrow is baie klein. Daar is net drie mense daarin – ʼn man …
Uittreksel uit LEERSKOOL VAN DIE LEWE (In die “Skool vir Gehardheid”) Memoires van ‘n depressiestryder deur Cheryl Jonker Waarom?! Na ’n emosionele en fisiese uitbranding, het ek hierdie woordjie skynbaar …
Uitnodiging aan al ons kunstenaars, skrywers en digters, liedjiemakers, kultuurknape en almal wat ‘n bydra wil maak aan die onderwys en ontwikkeling van ons kinders. Suid-Afrika, Nederland, Vlaandere en Suriname, …
Deesdae is dit vir aspirant-skrywers maklik om die tradisionele hekwagters te omseil. Hans Pienaar pleit vir ’n einde aan die veldtog teen selfpublikasies Maar nuwe tegnologie – en opsies – ontwikkel by die dag. …
Om iemand te help, te ondersteun of gewoon te motiveer, is nie net goed vir die algemene ontwikkeling van ons maatskappy nie, verskaf plesier en bring lewensvreugde vir jouself. Met …
Stel jou dienste en produkte beskikbaar. AllesAfrikaans is ‘n instrument waarmee ‘gewone mense’ in staat gestel word om self ‘n ‘eie winkel’ te bou om sake mee te doen. Van …
AllesAfrikaans bring skrywers, digters, liedjiemakers en ander kunstenaars uit die Afrikaanse en Nederlandse taalgebied in een sosiale leeromgewing bymekaar. Die gemeenskap versterk die onderlinge bande tussen kunstenaars in Suid-Afrika, Nederland, …
AllesAfrikaans bring skrywers, digters, liedjiemakers en ander kunstenaars uit die Afrikaanse en Nederlandse taalgebied in een sosiale leeromgewing bymekaar. Die gemeenskap versterk die onderlinge bande tussen kunstenaars in Suid-Afrika, Nederland, …
AllesAfrikaans is ‘n sosiale mediaplatform en onderwysinstrument waarin taal en kultuur sentraal staan. Skrywers, digters, sangers, taalmakers en ander kunstenaars vorm ‘n integrale onderdeel van die gemeenskap en bied jong …
AllesAfrikaans is ons tuiste; dié plek waar ek en jy bymekaar kom om met mekaar te deel. AllesAfrikaans is meer as net ‘n kuierplek vir Afrikaanssprekendes en hulle vriende wêreldwyd; …
Recent Comments