Nuus – Oorkom enige krisis – Afrikaanse eBoeke.
Nuus – Is eBoeke miskien die ridder op die wit perd vir biblioteke?.
Nuus – Interaktiewe eBoeke is die volgende stap in Afrikaanse e-lees.
Kronkelpaaie Andrew Barlow skryf soos volg oor sy nuutste Afrikaanse eBoek: In hierdie bundel is daar twee en dertig verhale. Hulle het dit in gemeen dat almal ware gebeurtenisse …
myafrikaans. Listen to this episode
Afrikaanse Blogs / #eBoeke Na amper 10 jaar se wegsteek en regpraat is genoeg genoeg, besluit Talia. Die man moet gaan. Maar binne 'n jaar besef sy dit is makliker …
Nuus – Skep self ’n eBoek uit Wikipedia artikels.
Die nuwe Sony PRS-T2 het ‘n 6 duim pêrel -ink raakskerm, die toestel is besonder lig en dun, en die batteryleeftyd word gemeet en terme van maande eerder as in …
Daar is baie menings om die braaivleisvure of eBoeke die gedrukte boek se grafskrif gaan skryf. Dalk nie! Volgens Eric Limer is die boek wat ons vandag ken “low-tech” , …
Sarah Harper sal enigiets doen om sukses te behaal. Sy staan nie vir enigiets of enigiemand terug nie. By die werk moet sy net eenvoudig bo uitkom; by die huis …
Almal is op soek na liefde. Daar is niks so belangrik as om lief te hê en liefgehê te word nie. Maar dikwels weet ons nie hoe om toenadering te …
Die stille eBoek -rewolusie wat die wêreld aan die gons het is slegs nog ‘n ligte briesie in Suid-Afrika! Wie is die wenners en die verloorders in die tegnologiese wildernis …
Daar is duisende redes waarom jy maar kan handdoek ingooi. daar is net een rede waarom jy dit nooit hoef te doen nie: God het jou lief – gister, vandag, …
Recent Comments