Ons nuutste selfPub- eBoeke, kyk gerus!
Eugene de Kock het die bloed van tientalle mense aan sy hande. Vir die meeste Suid-Afrikaners is hy die “monster” van Vlakplaas. Tog was Anemari Jansen gefassineer toe sy hom …
Die plakkaat hang skeef teen ’n lamppaal voor die hofgebou. Hein stap agter Helga teen die trappe op en kyk na die swart en wit foto van sy pa. Onder …
Resensie: Joan Hambidge uit netwerk24 Die titel aktiveer immers reeds die klassieke Opperman-gedig “Digter”: Ek is gevang en met die stryd êrens in die ewigheid op ’n Ceylon verban waar …
Xola’s mother died when he was very young and he is being raised by his loving but poor grandmother. They struggle and there are days when they go to bed …
Die Koningskerk in Rotterdam is ‘n Nederlandstalige protestante kerk wat aan die Koningshaven (Koningshawe) in Rotterdam lê. Alle Suid-Afrikaners wat Suid-Holland besoek of daar woon sal tuis voel in hierdie Nederlandstalige …
Wat is e-leer? M-leer is die afkorting vir mobiele leerwerk. Dit beteken dat jy jou leerwerk saam jou kan neem via jou selfoon, maar dit is nie baie gewild in Suid-Afrika …
Wat maak jou wie jy werklik is? So baie jong mans soek vandag hul identiteit in die wêreld. Maar die wêreld verander elke dag – God is die enigste standvastige …
Die vertaler en akademikus Prof. Naòmi Morgan is pas deur die Franse Ministerie van Kuns en Kultuur die rang van Ridder toegeken in die Orde van Lettere en Kuns (Chevalier …
Aangesien eBoeke en e-lees nog so nuut is in Suid-Afrika is daar nie werklik betroubare data beskikbaar oor waarop lesers eBoeke lees nie. Dit is interessant om te kyk wat …
François Bloemhof is bekend daarvoor dat hy aanhangers van spanningsverhale telkens gee wat hulle soek – én wat hulle nie kon verwag nie. Met Die vierde stem is dit waarder as ooit. …
Uittreksel uit ‘n resensie van Deborah Steinmair, Netwerk24 Die boek Ester is elke bibliofiel se droom: Dit kaap jou kop en aanvaar geen losprys nie. Kerneels Breytenbach se jongste roman …
Die kykNET-Rapport Boekpryse het ten doel om leeslus aan te wakker deur groter erkenning en blootstelling te gee aan interessante en innoverende fiksie en feite in Afrikaans. In die eerste …
Koop die eBoek hier! ’n Meesleurende roman oor ’n verbode passie en ’n politieke intrige. Dis gebaseer op ’n werklike historiese insident, en die gevolge daarvan: Die ontmoeting in …
Recent Comments