Kliek hier Seisoen van vergifnis te bekom! Sy het tog weer ingedommel, want toe hy kom groet, is sy vaag en verward.“Dankie, Emmie, jy sal nooit weet wat jy …
Nederlandse skole sê ja vir samewerking! Nederlandse skoolkinders kan ongetwyfeld baie van hulle Suid Afrikaans leeftydgenote leer en omgekeerd, volgens ʼn aantal Nederlandse skooldirekteure met wie ons hier in …
Wat maak jy as jou dominee-pa by jou studentewoonstel opdaag en sê jy moet saam met hom Beaufort-Wes toe ry omdat ‘n Messias daar gesien is? Natuurlik is dit net …
Menings oor nuwe eBoek van Etienne van Heerden Die verweefde verhale van Ludo Loeloeraai, die yo-yo-kampioen, Snaartjie Windvogel (die vioolspeler uit In stede van liefde, wat op Matjiesfontein grootword en …
Saam met ‘n aantal skole in Suid-Afrika, Nederland en België bou AllesAfrikaans ‘n onderwysplatform en program waarin ons digters, skrywers en ander kunstenaars direk aan die klaskamer wil verbind. Met …
Koop die eBoek hier! Met byna 20 romans vir volwassenes agter sy naam is François Bloemhof een van die produktiefste skrywers in Afrikaans. Sy gruwelverhale laat jou ril en gril …
Hoe lees ‘n Regter Kobra? ( lees volle resensie in Beeld) Miskien vanweë my verlangse verbintenis met Deon Meyer se hoofkarakter, kapt. Bennie Griessel van die polisie se Direktoraat vir …
‘n Nuwe fantasieverhaal in Afrikaans. Al ooit gewonder waarheen feetjies verdwyn het? In hierdie nuwe vertelling van die feetjie legende ontdek jy die wêreld van feetjies. Ontdek waar hulle nou …
AllesAfrikaans wil Suid-Afrikaanse, Nederlandse, Belgiese en Surinaamse skrywers bymekaar bring. Die doelstelling is die versterking van kulturele bande, die uitwisseling van kennis en ervaring wat sal lei tot samewerking en …
Sluit aan by AllesAfrikaans Nuus: AllesAfrikaans laat slegs ʼn duisend lede toe om ‘n nuwe Afrikaans kuber- platform te toets! Hoekom het ander mense altyd al die geluk en as …
Tuis » Nuus » EERSTE AFRIKAANSE BLOKRAAI-TOEPASSING (App) EERSTE AFRIKAANSE BLOKRAAI-TOEPASSING (App) 15 Nov 2013 Jy geniet jou gunstelingtydskrifte deesdae op jou iPad, jy lees die nuus elke dag …
1. 7de Laan vier fees – Human & Rousseau 2. Huisgenoot-wendiëte – Media24 3. Rooiwyn vir geluk / Bestemming liefde – LAPA 4. Ena Murray omnibus 39 Murray, Ena – NB uitgewers/publishers 5. Kokkedoor …
Looking back, I see that my modus operandus from pizza delivery boy to CEO has remained unchanged and can be summarized in three simple rules: 1. Don’t just do what …
Recent Comments