DOING BUSINESS IN EUROPE


Doing business in the EU

Skrywers groei met Afrikaans

https://www.facebook.com/groups/AllesAfrikaaans/

https://www.facebook.com/groups/AllesAfrikaaans/

AllesAfrikaans wil Suid-Afrikaanse, Nederlandse, Belgiese en Surinaamse skrywers bymekaar bring. Die doelstelling is die versterking van kulturele bande, die uitwisseling van kennis en ervaring wat sal lei tot samewerking en verkenning.

Skrywers en uitgewers kan saamwerk aan projekte, kennis deel, dinkskrum en hul werk aan ʼn nuwe gehoor bekend stel.

Deelnemende skrywers en uitgewers word voorsien van ʼn unieke en beveiligde e-platform wat deel van die skrywers en uitgewers gemeenskap sal uitmaak.

AllesAfrikaans is op soek na skrywers en uitgewers wat graag aan ʼn proefprojek wil deelneem. Ook organisasies wat hulle beywer vir maatskaplike en kulturele ontwikkeling is welkom om aan te sluit.

Besoek ons inligtingstuk op www.link2be.com/allesafrikaansprom of stuur vir ons ’n berig hieronder.

Sluit aan by ons groep: www.facebook.com/groups/AllesAfrikaaans/

[contact-form-7 404 "Not Found"]
Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment


%d bloggers like this: