Helena Bester, een van Suid-Afrika se voorste kenners van ADHD, vertel met groot meelewing die suksesverhale van sommige van die duisende mense wat sy al kon help. In ‘n geselstrant, …
“Die pad lê donker, eindeloos voor my. Soos my lewe. Nee, soos my lewe was. Voor die son môre opkom sal ek hom in die oë kyk, sal ek hom …
Kaptein Dirk Lingenvelder laat sak die slapbandboek op sy skoot en kyk oor die Mirage F1 CZ se lang neus. Hittegolwe dans oor die aanloopbaan op Ondangwa. Hy sit al …
Die laaste stuiptrekkings van die bosoorlog. Uiteindelik word daar om ’n stafel oor vrede gepraat deur generaals waarvan sommige nog troepe was met die uitbreek van die oorlog in 1966. …
via netwerk24 Resensie deur Marietie Louw-Carstens Maandag 31 Augustus 2015 Koop die eBoek HIER! Niefiksie Bloed op haar hande Carla van der Spuy LAPA, R185 Slegs R135,23 by myAfrikaans.com Indien jy …
Regardt se lewe het glad nie naby God begin het nie, maar hy het beslis die pad na Hom gevind. Hy vertel van sy vroegste kinderjare in Bez Valley tot …
Die kykNET-Rapport Boekpryse word vanjaar vir die tweede keer toegeken. In die eerste bestaansjaar van die prys is 54 inskrywings ontvang. Vanjaar se oes was 56 titels en is ’n …
“Sy staan soggens vieruur op en kom saans eers ná sewe tuis. Skryftyd is net Saterdag- en Sondagoggende van vieruur totdat sy minstens een hoofstuk voltooi het.” Bron: Onderhoud: …
Recent Comments