DOING BUSINESS IN THE EU


Doing business in the EU

Afrikaanse eBoeke‘Lewende wesens’ wen ook UJ-prys

bome Ingrid Winterbach is die wenner van vanjaar se UJ-prys vir skeppende skryfwerk vir haar roman Die aanspraak van lewende wesens.

http://myafrikaans.com/die-aanspraak-van-lewende-wesens.html

http://myafrikaans.com/die-aanspraak-van-lewende-wesens.html

http://myafrikaans.com/die-aanspraak-van-lewende-wesens.html Dié roman wat verlede jaar die eerste prys gewen het in NB-uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd, is vroeër vanjaar ook met die Hertzogprys, die W.A. Hofmeyr-prys en die M-Net-prys vir die beste Afrikaanse roman bekroon.Winterbach het om die UJ-prys meegeding teen André P. Brink Philida, Karin Brynard Onse vaders Johann de Lange Vaarwel, my effens bevlekte held en Petra Müller Om die gedagte van geel. André Krüger ontvang die UJ-debuutprys vir sy roman Die twee lewens van Dieter Ondracek. Dié roman was ook op die kortlys van vanjaar se ATKV-prosaprys. dieter http://myafrikaans.com/die-twee-lewens-van-dieter-ondracek.html M.S. Burger Bloedfamilie en Hennie Nortjé In die skadu van soveel bome het met Krüger om die UJ-debuutprys meegeding. http://myafrikaans.com/bloedfamilie.html http://myafrikaans.com/in-die-skadu-van-soveel-bome.html http://myafrikaans.com/in-die-skadu-van-soveel-bome.html Die keurpaneel het bestaan uit Henriëtte Roos, Thys Human, Ronél Johl, Jac Conradie, Janien Linde, Frederick Botha, Karin Cattell, Jo Prins en Christelle Webb-Joubert.Roos meen Die aanspraak van lewende wesens is “sonder twyfel ’n roman wat die hedendaagse tydsgees raakvat; die verwildering van die jeug, die moeilike maar tog blywende verbintenisse tussen gesinslede, die impak van hedendaagse musiek, die invloed van kultusbewegings”. via Beeld : ‘Lewende wesens’ wen ook UJ-prys.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

I am an International human resources consultant to multinational companies in international employment law and employee relations.

Leave a Comment