Working in the Netherlands


Tag: eboeke

Sit jou Afrikaanse eBoeke in jou agtersak!

Alhoewel e-lesers dalk nog nie so bekend is om Afrikaanse eBoeke te lees nie, beskik die meeste huishoudings wel oor ‘n Android toestel,’n iPad/iPhone of oor ‘n Blackberry slimfoon. Met …

Steve Hofmeyr – Die Verste Uur internationaal beskikbaar as Afrikaanse eBoek

Dana Snyman skryf die volgende oor Steve Hofmeyer se nuutste Afrikaanse eBoek: Kom ons wees maar eerlik: Steve het baie mense – veral die met literêre pretensies – verras met …

Lees van sukses na mislukking in Afrikaanse eBoek

Afrikaanse eBoek oor Jannie Mouton ” Sakereus Jannie Mouton se maatskappy, PSG, wat hy begin het nadat hy uit sy vorige werk afgedank is, het al vele suksesse behaal. Carié Maas wy …

Die dinamiese Afrikaanse eBoek

Die dinamiese aard van Afrikaanse eBoeke is duidelik uit Carolyn Meads se onlangse opmerking: Dié vermoë van e-boeke sou nuttig te pas gekom het in die geval van die 7 000 eksemplare …

Byleveld Baasspeurder

Oudbrigadier Piet Byleveld word wêreldwyd gereken as een van die beste speurders van ons tyd. As jy moord pleeg en Piet Byl word ingeroep, is jou plek in die tronk …

Afrikaanse skrywer: Cor Dirks

Nuus – Afrikaanse skrywer: Cor Dirks. Die afrikaanse skrywer Cor Dirks se gewilde Uile reeks waarmee baie groot geword het is nou as eboek beskikbaar. Uile oud, maar nog lank …

Een stad, drie rooikoppe, sewe dae

Een stad, drie rooikoppe, sewe dae via Uittreksel: Een stad, drie rooikoppe, sewe dae | Maroela Media. ʼn Dowwe slag tref die kar, so hard dat die sleutels skoon uit …

'n Aangrypende Afrikaanse eboek

Anchien Troskie: Afrikaanse skrywer  Dis ek, Anna het onder Troskie se skuilnaam, Elbie Lötter, verskyn in 2004. Dié boek was in 2005 ontvanger van die Booksellers’ Choice-toekenning. Daar is reeds …

Sjarmant soos sy Parys | Rapport

Sjarmant soos sy Parys | Rapport.