DOING BUSINESS IN THE EU


Doing business in the EU

Lees van sukses na mislukking in Afrikaanse eBoek

Afrikaanse eBoek oor Jannie Mouton

” Sakereus Jannie Mouton se maatskappy, PSG, wat hy begin het nadat hy uit sy vorige werk afgedank is, het al vele suksesse behaal. Carié Maas wy ‘n hoofstuk aan elk van die groot suksesverhale van PSG in haar biografie van dié sakeman, Jannie Mouton: “En toe fire hulle my”. Dit sluit in CapitecPSG Investment Bank en Zeder” bookslive 

Jannie Mouton is in die pad gesteek as besturende direkteur op die ouderdom van 48. Binne 15 jaar daarná bou hy ’n allemintige sakeryk op. Wie is die man agter PSG? Hoe het Capitec se fenomenale sukses beslag gekry? Jannie Mouton speel oop kaarte en deel met tipiese humor sy sake- en beleggingslesse.

Afbeelding : Forbes

Koop die Afrikaanse eBoek hier!


 

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

I am an International human resources consultant to multinational companies in international employment law and employee relations.

Leave a Comment