Alhoewel e-lesers dalk nog nie so bekend is om Afrikaanse eBoeke te lees nie, beskik die meeste huishoudings wel oor ‘n Android toestel,’n iPad/iPhone of oor ‘n Blackberry slimfoon. Met …
Dana Snyman skryf die volgende oor Steve Hofmeyer se nuutste Afrikaanse eBoek: Kom ons wees maar eerlik: Steve het baie mense – veral die met literêre pretensies – verras met …
Afrikaanse eBoek oor Jannie Mouton ” Sakereus Jannie Mouton se maatskappy, PSG, wat hy begin het nadat hy uit sy vorige werk afgedank is, het al vele suksesse behaal. Carié Maas wy …
Die dinamiese aard van Afrikaanse eBoeke is duidelik uit Carolyn Meads se onlangse opmerking: Dié vermoë van e-boeke sou nuttig te pas gekom het in die geval van die 7 000 eksemplare …
Oudbrigadier Piet Byleveld word wêreldwyd gereken as een van die beste speurders van ons tyd. As jy moord pleeg en Piet Byl word ingeroep, is jou plek in die tronk …
Nuus – Afrikaanse skrywer: Cor Dirks. Die afrikaanse skrywer Cor Dirks se gewilde Uile reeks waarmee baie groot geword het is nou as eboek beskikbaar. Uile oud, maar nog lank …
Een stad, drie rooikoppe, sewe dae via Uittreksel: Een stad, drie rooikoppe, sewe dae | Maroela Media. ʼn Dowwe slag tref die kar, so hard dat die sleutels skoon uit …
Anchien Troskie: Afrikaanse skrywer Dis ek, Anna het onder Troskie se skuilnaam, Elbie Lötter, verskyn in 2004. Dié boek was in 2005 ontvanger van die Booksellers’ Choice-toekenning. Daar is reeds …
Sjarmant soos sy Parys | Rapport.
Recent Comments