Working in the Netherlands


Tag: Afrikaanse eBoeke

Onderhoud: Madeleine Rust oor Die 13de Kaart en Monstersaad | LitNet

  “Sy staan soggens vieruur op en kom saans eers ná sewe tuis. Skryftyd is net Saterdag- en Sondagoggende van vieruur totdat sy minstens een hoofstuk voltooi het.” Bron: Onderhoud: …

Boekresensie: Saliger deur Dibi Breytenbach

Via litnet deur Org Potgieter Kyk na saliger hier. Saliger is ‘n goeie debuutspanningsroman deur Dibi Breytenbach. Amalia Abrieu is die aanklaer op ‘n klein dorpie waar verkragting en bloedskande ‘n algemene …

5-Boekminute met Fanie Viljoen, skrywer van Leeus met letsels #eBoeke

Dié skrywer van Breinbliksem, Grilbrigade en Geraamte in die klas het al die Sanlam-prys vir jeuglektuur én die M.E.R.-prys vir kinderlektuur gewen. Hy skryf nie net nie, maar hou ook …

Professor Fungus en die dino-avontuur

Dis net ’n kwessie van tyd … voor iets jou byt! Bennie en Jenny kan hulle oë nie glo nie. Professor Fungus se groot droom het waar geword. Hy het …

100 Vrae en antwoorde oor gebed

Jy het seker al gewonder hoekom jy bid maar dit lyk of God nie antwoord nie. Dan word jy gepla deur vrae soos Hoekom moet ek bid? en Wat presies …

Verdeelde land #eBoeke

Suid-Afrika is een van die lande met die grootste gaping tussen ryk en arm ter wêreld. Hoe het ons by dié punt gekom? In hierdie boek kyk Sampie Terreblanche na …

Siegfried #eBoeke

Siegfried Landman is iets in die dertigs. Sy lewe lank het hy saam met sy pa op ‘n afgeleë plaas iewers in die Karoo gewoon. Maar dan, op ‘n dag, …

Die laaste dag

Die Laaste Dag is ‘n Afrikaanse tienernovelle oor ʼn fantasie storie van rassisme in ʼn Afrikaanse laerskool. Die gebeure vind gedurende die Geskiedenis periode plaas. LitNet se kommentaar op die …

Izak se foto's van die ATKV- Woordveertjies 2013

Izak se foto’s van die ATKV- Woordveertjies 2013Izak se fotos van die ATKV- Woordveertjies 201319 Sep 2013 Izak de Vries se karaktervolle fotos van die ontvangers van 2013 se ATKV-Woordveertjies op …

Steel vir my n dogter – Magda Small – my eBoeke

Aan die begin van die Franse Revolusie sit Baron Jacques Rousseau sy twee dogters en kleindogter, op ‘n skip Kaap toe. Hy hoop dat sy dogter haar stukkende lewe daar …