DOING BUSINESS IN THE EU


Doing business in the EU

Steel vir my n dogter – Magda Small – my eBoeke

Afrikaanse eBoek

Aan die begin van die Franse Revolusie sit Baron Jacques Rousseau sy twee dogters en kleindogter, op ‘n skip Kaap toe. Hy hoop dat sy dogter haar stukkende lewe daar sal kan herstel, waar niemand hulle ken en kan veroordeel nie. Die plan is dat hy en sy vrou, hulle later sal volg. Daar is egter soveel haat, verraad, jaloesie, moord en doodslag, om van al die seerowers nie te praat nie, dat die dogters die Kaap van Storms nooit bereik nie. Dit vind die Baron en sy vrou eers uit wanneer hulle maande later self in die Kaap aankom en niemand van die kinders weet nie.

via Steel vir my n dogter – Magda Small – my eBoeke.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

I am an International human resources consultant to multinational companies in international employment law and employee relations.

Leave a Comment