Working in the Netherlands



Working in the Netherlands

Start-up to success

Via StartupDelta He was reading an article on the impact of climate change on a late night flight to London in 2010, when looking outside he saw thousands of street …

GracePlace Holiday accommodation and Bed & Breakfast, Gelderland, the Netherlands

Do you feel like you could use a break? Half of our cozy farmhouse, in the Montferland hill area, is available to you. Whether you are on  a business trip …

Irma Joubert se tiende boek

Inligting deur Izak de Vries. Immer Wes is ’n groot roman wat handel oor die twee Wêreldoorloë en uiteindelik via Suid-Afrika in Namibië (toentertyd Duitswes en Suidwes) eindig. Dit is …

Evert Snyman oorlede: Die ATKV reageer

Evert Snyman se stem het stil geword

deur Izak de Vries

Eugène Marais die Boheemse Boer in Londen

Via litnet Jean Oosthuizen, Carel van der Merwe Skrywersonderhoude Een van die talle raaisels oor die lewe van die beroemde Afrikaanse letterkundige Eugène Marais handel oor sy jare in Londen toe …

Ka-Boom!

Gareth has published half a dozen novels, made a horror film, run a 90 kilometre race in which he bled through his shoes, successfully failed to play right wing for …

Jou Kruger-wildtuin gids – met stories

Koop die eBoek hier! “As daar ‘n plek in die wêreld is wat dit maklik maak om die oomblik te geniet, is dit die wildtuin. Partykeer wil jy net by …

Madelein Rust: Kankerleier

Kyk hier na Monstersaad http://myafrikaans.com/monstersaad.html

Resensie Woderboom: Netwerk24 #eBoeke

via netwerk24 Wonderboom Lien Botha Lien Botha is ’n kunstenaar-fotograaf wat bekend is om haar talle nasionale en internasionale tentoonstellings. Haar debuutroman, Wonderboom, was die produk van ’n MA-graad in …

Boekresensie: In die blou kamp deur Dana Snyman #eboek

via litnet deur Riette Rust Koop die eBoek hier. In die blou kamp is Suid-Afrika se heel eerste versameling Facebook-stories. Dis tog op dié sosiale netwerk waar ons deesdae kuier. Die skrywer …

Boekresensie: Saliger deur Dibi Breytenbach

Via litnet deur Org Potgieter Kyk na saliger hier. Saliger is ‘n goeie debuutspanningsroman deur Dibi Breytenbach. Amalia Abrieu is die aanklaer op ‘n klein dorpie waar verkragting en bloedskande ‘n algemene …

Haar ma se kind eBoek #eBoeke

Dora is ’n steunpilaar in die gemeenskap, maar as gevolg van haar werk as verpleegsuster en liefdesdade as kerksuster is sy op die rand van ineenstorting. Sal sy Jo-Anne se …

Resensie Duiwelsklip

#eBoek Bron deur Nini Bennett Duiwelsklip is die debuutroman van Mika le Killian, ’n oudjoernalis wat verkies het om dié boek onder ’n skuilnaam te publiseer. Die skuilnaam pas dan tematies by …

Komplot eBoek #eBoeke

Thomas Jacobs, Boere-anargis en mynwerker uit Johannesburg, se ideale het hom eens Spanje toe gedwing om teen Franco se Fasciste te gaan veg. Daar ontmoet Thomas die geheimsinnige Ortiz, Russiese …