Tock Tick When you (eventually) get into the Museé D’Orsay and walk past the beautiful white polar bear sculpture of Francois Pompon and up the stairs, you will eventually find …
Vanaand is die aand wat ek self kosmaak. Maar hoe maak ’n mens ‘n gevriesde hoender gaar? Eintlik wens ek dat ek vir Pa kon ontvries, dat hy net vir …
Daar’s ’n moorddossier op inspekteur Kassie Kasselman se lessenaar . . . Van Nigeriese rebellegroepe, dwelmsluikhandel uit Kaapstad wat raak aan die Taliban, en polisiemolle met duister geskiedenisse moet Kassie …
Myafrikaans.com en Skatskisboeke digitaliseer tans die ongelooflike skat van ou Afrikaanse sagtebandboeke. Die doel is om dit vandag te geniet maar dit ook vir die nageslag te bewaar. Suid-Afrika het …
’n Magiese roman oor die lotgevalle van die Land- en die Seestamme aan die suidkus van Afrika sowat honderdduisend jaar gelede: dis die storie van Ama, jongvrou wat wil Storievrou …
Koop Valsrevier hier! Die geur van wit skuld. “Ek glo vas dat geen behoorlike storie ooit vertel kan word sonder ʼn politieke dimensie nie,” seg André P Brink in sy ʼn …
Resensie J.B. Roux – Beeld Koop die eBoek hier! Ná Talia vat grond (2011) en Alles wat blink (2012) looi Melissa Scharneck die Afrikaanse leserspubliek met Anderkant die spieël. …
Crafford, destyds die hoof van die misdaadtoneel-ondersoekeenheid in Mpumalanga, het veral bekend geword nadat hy in ’n koerantfoto in 2012, met betraande oë die lykie van Wiehan Botes (vyf maande) …
Kliek hier vir stap vir stap aanwysings om ‘n eBoek op ‘n slimfoon of tablet-rekenaar te lees. Die meeste gebruikers wat die geheim van eBoeke ontdek het laai hul gunsteling …
KOOP DIE eBoek HIER! #eboeke Resensie deur Johan Smith Voordat ek wegval, sal ek met die huis in die deur val en die groot vraag op almal se lippe beantwoord: …
Anderkant die spieël, die nuutste werk van Melissa Scharneck, bied nie net ’n blik op die lewe van Maggie, ’n huisvrou wat so pas in ’n nuwe huis op ’n …
Sagmoedige Neelsie se lewe word weereens versuur – hierdie keer nie deur die bure nie, maar deur Vroutjie, wat nou maar net nie kan verstaan hoekom hy nie ’n vaste …
MyAfrikaans.com help Afrikaanse skrywers om hul eie eBoeke uit te gee! MyAfrikaans is ‘n digitale- uitgewer en multimedia- inhouddiensverlener wat fokus op die internasionale Afrikaanse lesersmark, laer profiel skrywers en …
Recent Comments