Afrikaanse eBoek oor Jannie Mouton
” Sakereus Jannie Mouton se maatskappy, PSG, wat hy begin het nadat hy uit sy vorige werk afgedank is, het al vele suksesse behaal. Carié Maas wy ‘n hoofstuk aan elk van die groot suksesverhale van PSG in haar biografie van dié sakeman, Jannie Mouton: “En toe fire hulle my”. Dit sluit in Capitec, PSG Investment Bank en Zeder” bookslive
Jannie Mouton is in die pad gesteek as besturende direkteur op die ouderdom van 48. Binne 15 jaar daarná bou hy ’n allemintige sakeryk op. Wie is die man agter PSG? Hoe het Capitec se fenomenale sukses beslag gekry? Jannie Mouton speel oop kaarte en deel met tipiese humor sy sake- en beleggingslesse.
Afbeelding : Forbes
Koop die Afrikaanse eBoek hier!

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”
Recent Comments