This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.
Ek het n kindle en is basies gaande oor die ding! Dit het my lewe totaal en al verander. Ek weet daar is n nostalgie om die blaaie van n nuwe boek deur jou vingers te voel, maar vir my wat gereeld op die pad is en basies 10 boeke gelyktydig lees het die Kindle onmidelik sin gemaak!