Source: myafrikaans.com via myafrikaans: eBoeke en selfpublikasie on Pinterest
Andrew Barlow skryf: “Hierdie is ‘n bundel van twintig verhale uit die Ander Wêreld. Dit is die wêreld wat langsaan die bekende een bestaan en nie deur alle lewende mense …
Sandra is ‘n virtuele assistent wat professionele administratiewe ondersteuning verskaf aan besige sakemense. ‘n Virtuele assistent beskik gewoonlik oor vyf jaar beroepsgerigde ondervinding en verrig die dienste vanaf ‘n tuiskantoor …
Nuus – 'n Talentbeurs kan 'n opwindende toekoms skep vir die Suid-Afrikaanse vryskutwerker!. Image courtesy of FreeDigitalPhotos.net
Nuus – eBoek uit die Ander Wêreld.
Kliek hier vir ‘n spesiale leserkring aanbieding op die eBoeke! http://myafrikaans.com/die-twee-lewens-van-dieter-ondracek.html #eBoeke
Navorsing van die Johannes Gutenberg Universiteit dui daarop dat lesers al hoe meer gewoond raak om op rekenaars, e-lesers en tablet-rekenaars eBoeke te lees. Ouer lesers dui aan dat tablet-rekenaars die medium …
This is the story of an Afrikaner boy who grew up in the Natal Midlands in South Africa during the years of World War II and for a few years …
Andrew Barlow se nuwe eBoek “Maverickt Magistrate” is binnekort beskibaar. Maverickt word gedefinieer as onafhanklik en om dit te koppel aan die amp van landdros klink soos ‘n kontradiksie. Word …
Die eBoek, “South African Illusions and Delusions”, is ‘n verhandeling van die Suid-Afrikaanse geskiedenis vanaf 1652 tot die huidige. Dit is nie ‘n relaas van die blote gebeure van daardie tyd nie …
Geskiedenis in perspektief | myafrikaans.
“Country song for ever lost its soul, when the guitar player turned to rock ’n roll …” Maar in die donker kantlyn van menslike gedrag val gewone reëls gou weg. …
Recent Comments