Renzo Hattingh is ’n snydokter, bekend vir sy operasies om mense weer mooi en jonk te laat lyk. En hy is so aantreklik dat hy vroue laat swymel. Nou het hy …
Lekker eBoeke op YouTube! via eBoeke op YouTube.
‘n Buitengewone boek oor die vreemde loopbaan van twee buitengewone susters. Die skrywer belig onderhoudend aan die hand van vele vertellings hoe hulle hul daaglikse brood, wat hulle Bloedgeld noem, …
Hierdie boek is bekroon met die Silwer Sanlam-prys vir Jeuglektuur 2011. Ben word koud. Sy mond voel skielik droog. Hy kyk na die foto teen die varsproduktemark se muur. Sy …
n Spanningsvolle roman oor ’n man in wie ’n onbekende mag stadig die oorhand kry. Die verhaal wentel rondom Samuel wat as seun reeds kennis maak met die donker sy …
Koninkryk van die goggas- ‘n Roman. Afrikaanse eBoek Anika Moolman is in die wolke toe sy by Jakkalsbessie wildreservaat arriveer. Sy het pas haar graad in die kunste verwerf en …
Enigiets wat jy in ’n winkelsentrum kry, kan jy aanlyn ook opspoor. En méér, want daar is nie fisieke beperkings op wat jy kan koop nie: e-boeke en babadoeke, kos …
Alwyn Liebenberg is gekompliseerd. Enigmaties. Dit is vir hom onaanvaarbaar dat daar in hierdie land soveel mense is wat het, sonder om dit te verdien. Obsessief op soek na sy …
MyAfrikaans se voorraad bestaan tans uit 3 720 Afrikaanse en Engelse eBoeke wat die top Suid-Afrikaanse uitgewers soos NB, Lapa en Random House Struik insluit. eBoeke het vinnig die voel-voel beginfase …
Chock Nel wat homself ‘n “biker” noem het ʼn humoristiese eboek oor die “biker” subkultuur in unieke “biker-taal” geskryf. Die taal in die boek sal nooit vir standaard Afrikaans aangesien …
eBoeke sal waarskynlik in Afrika ‘n unieke ontwikkelingskontinuum toon, as in die Westerse lande. Selfone is die sleutel om eBoeke toeganklik te maak vir elke sterfling in Afrika, selfs al …
Is making stories touchable the next big thing for journalism? It seems like a simple enough concept: We experience storytelling through our senses. So the more senses you add to …
As Suid-Afrikaner in Nederland het André Beukes aanvanklik gesukkel om Afrikaanse boeke in die hande te kry. Maar ’n Boer maak ’n plan. En nou kan almal daarvan meeprofiteer. …
Recent Comments