DOING BUSINESS IN THE EU


Doing business in the EU

Nuus – Nuwe eBoek deur 'n "biker"

eBoek oor 'n Biker

Chock Nel wat homself  ‘n “biker” noem het ʼn humoristiese eboek oor die “biker” subkultuur in unieke “biker-taal” geskryf. Die taal in die boek sal nooit vir standaard Afrikaans aangesien kan word nie en sal ʼn wenkbrou of twee laat lig.

Die oorgrote meerderheid van lesers leer gou die “biker-taal” wat in die boek gebruik word aan, en word meedoënloos in die motorfiets-fanatiek subkultuur ingesleep. Lesers kan nie keer dat ʼn langvergete lagbui uitborrel oor een Chock se kwinkslae nie.

Alhoewel hierdie nie ‘n koffietafelboek is nie, gun dit ‘n unieke kyk in die grootliks onbekende wereld van die “biker”.

Chock noem die langste verhaal in die boek: “snoepi goete” Afrikaanse se eie Fifty shades of grey. Lees gerus die verhaal en besluit self!

via Nuus – Nuwe eBoek deur ‘n “biker”.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

I am an International human resources consultant to multinational companies in international employment law and employee relations.

Leave a Comment