Jy het seker al gewonder hoekom jy bid maar dit lyk of God nie antwoord nie. Dan word jy gepla deur vrae soos Hoekom moet ek bid? en Wat presies …
Niks cools gebeur ooit op Koedoesdorp nie. Elke dag is so vervelig soos die ander. Veral Maandag-oggende. Maar hierdie Maandag is anders, want skielik is hulle voortuin vol kamele wat …
Koop Dryfhout hier! Chanette Paul Proloog 1 Desember –vroegoggend Gety bedinges. Dis wat algar hier op Kierangbaai is. Was dit nou regtig nodig dat Ma Nella haar vanoggend al voor …
Marzanne was die vertaler van die Zion Chronicles-boekreeks en dit het haar gemotiveer om Israel te besoek. Binne die bestek van twee en ’n halwe jaar het sy Israel sewe keer …
’n Romanskrywer en Professor in Skeppende Skryfwerk aan ’n Kaapse universiteit verkeer tussen boeke en is op sy weerloosste en hongerste. In die verslete haarsalon van ene Giuseppe Giuliani, in …
Suid-Afrika is een van die lande met die grootste gaping tussen ryk en arm ter wêreld. Hoe het ons by dié punt gekom? In hierdie boek kyk Sampie Terreblanche na …
Koop die eBoek hier! Die gewilde skrywer Irma Joubert gesels met Carla van der Spuy in Litnet oor haar jongste boek, Tolbos. Jy beskryf Tolbos, wat tussen Junie 1976 en …
Uittreksel uit: Die laate dag deur David Clatworthy Net duskant Pretoria, naby die reuse Wonderboom, langs die Groot Noordelike Pad, staan en brom die Vier Ridders van die Apokalips met …
Alhoewel e-lesers dalk nog nie so bekend is om Afrikaanse eBoeke te lees nie, beskik die meeste huishoudings wel oor ‘n Android toestel,’n iPad/iPhone of oor ‘n Blackberry slimfoon. Met …
eBoeke van Steve Hofmeyr.
Die Afrikaanse eBoek: In ‘n oogwink Sarah Harper sal enigiets doen om sukses te behaal. Sy staan nie vir enigiets of enigiemand terug nie. By die werk moet sy net …
Recent Comments