Anderkant die spieël, die nuutste werk van Melissa Scharneck, bied nie net ’n blik op die lewe van Maggie, ’n huisvrou wat so pas in ’n nuwe huis op ’n …
Sagmoedige Neelsie se lewe word weereens versuur – hierdie keer nie deur die bure nie, maar deur Vroutjie, wat nou maar net nie kan verstaan hoekom hy nie ’n vaste …
MyAfrikaans.com help Afrikaanse skrywers om hul eie eBoeke uit te gee! MyAfrikaans is ‘n digitale- uitgewer en multimedia- inhouddiensverlener wat fokus op die internasionale Afrikaanse lesersmark, laer profiel skrywers en …
Solet Scheeres skryf in die Maandblad Zuid-Afrika.In 2009 verskyn daar ʼn heruitgawe van Waterbobbejaan deur Ben Venter by Protea Boekehuis. Dit is die laaste boek wat my aandag trek in …
Koop Confessions of an Alcoholic’s Son hier! Is dit omdat ek my ma lewendig begrawe het? Die begrafnisstoet vloei stadig na die begraafplaas toe. Ons ry heel voor. ’n Snikhete …
Recent Comments