(‘n Afrikaanse Verhaal) Werner Schmidt 2013 Hiermee ‘n uittreksel van die nuwe eBoek van Werner Schmidt. Ek begin by haar einde Nou hel [Kan gesing word op die wysie van …
Koop die eBoek hier! Iets anders! François Bloemhof slaan ’n nuwe rigting in met ’n roman gebaseer op ’n draaiboek deur die bekende akteurs Ivan Botha en Donnalee Roberts. Hulle …
Kliek hier Seisoen van vergifnis te bekom! Sy het tog weer ingedommel, want toe hy kom groet, is sy vaag en verward.“Dankie, Emmie, jy sal nooit weet wat jy …
Nederlandse skole sê ja vir samewerking! Nederlandse skoolkinders kan ongetwyfeld baie van hulle Suid Afrikaans leeftydgenote leer en omgekeerd, volgens ʼn aantal Nederlandse skooldirekteure met wie ons hier in …
Wat maak jy as jou dominee-pa by jou studentewoonstel opdaag en sê jy moet saam met hom Beaufort-Wes toe ry omdat ‘n Messias daar gesien is? Natuurlik is dit net …
Menings oor nuwe eBoek van Etienne van Heerden Die verweefde verhale van Ludo Loeloeraai, die yo-yo-kampioen, Snaartjie Windvogel (die vioolspeler uit In stede van liefde, wat op Matjiesfontein grootword en …
Saam met ‘n aantal skole in Suid-Afrika, Nederland en België bou AllesAfrikaans ‘n onderwysplatform en program waarin ons digters, skrywers en ander kunstenaars direk aan die klaskamer wil verbind. Met …
Koop die eBoek hier! Met byna 20 romans vir volwassenes agter sy naam is François Bloemhof een van die produktiefste skrywers in Afrikaans. Sy gruwelverhale laat jou ril en gril …
Hoe lees ‘n Regter Kobra? ( lees volle resensie in Beeld) Miskien vanweë my verlangse verbintenis met Deon Meyer se hoofkarakter, kapt. Bennie Griessel van die polisie se Direktoraat vir …
‘n Nuwe fantasieverhaal in Afrikaans. Al ooit gewonder waarheen feetjies verdwyn het? In hierdie nuwe vertelling van die feetjie legende ontdek jy die wêreld van feetjies. Ontdek waar hulle nou …
Recent Comments