Die Afrikaanse eBoek: In ‘n oogwink Sarah Harper sal enigiets doen om sukses te behaal. Sy staan nie vir enigiets of enigiemand terug nie. By die werk moet sy net …
Hoekom dit sin maak om ‘n Professionele eboek te publiseer by myafrikaans.com! Die publikasie van ‘n beroepsgerigde eboek is ‘n uitstekende bemarkingstap en met die hulp van myafrikaans.com nou makliker …
Agt van Deon Meyer se gewildste Afrikaanse eBoeke is nou beskikbaar as Afrikaanse eBoeke by myafrikaans.com! Deon Meyer word op 4 Julie 1958 in die Paarl gebore. Toe hy 18 …
Die Afrikaanse eBoek bevat vyftien lekker lees kortverhale en artikels oor ’n verskeidenheid van onderwerpe en situasies. Drie daarvan is al voorheen in die gedrukte media gepubliseer. Die ander word …
Al J. Venter se insiggewende eBoek dek vele van militêre gebeurtenis van die onlangse geskiedenis. Hy skryf vier hoofstukke oor Afganistan, drie oor Somalië en heelwat oor hoe Portugal geveg …
TOPVERKOPERS 11 tot 17 Junie 2012 Kliek op die titel om een van die Afrikaanse eBoek teen 80% korting te koop. Dis ek, Anna – Elbie Lotter / Anchien …
Ek het die volgende navraag van Fanie gekry: Opmerking: Ek sukkel so effens om te verstaan hoe e-boeklesers verskil. Skynbaar is nie alle e-boeke geskik vir alle leers nie. Weens …
Koop slegs vandag (19 Junie) Joyce Meyer se Afrikaanse eBoek oor selfvertroue vir slegs R15.66. Plaas die Afrikaanse eBoek op jou selfoon of tablet-rekenaar en lees dit net waar jy …
Koop die Afrikaanse eBoek hier! ‘n Lusmaker uit die nuwe eBoek Blog4Sport deur Conrad Brand HALLO-WEEN Maandagaand (31 October) was weer Halloween, die aand waar daar wêreldwyd met kindertjies tot …
Hierdie mag-om-die-dood-nie-mis-nie eboek is vir ‘n beperkte bekendstellingstydperk beskikbaar vir slegs $5! blog-4-sports eboek Blog4Sport is ‘n lekker lees eboek wat definitief ‘n glimlag of twee sal lok van beide …
Alhoewel e-lesers dalk nog nie so bekend is om Afrikaanse eBoeke te lees nie, beskik die meeste huishoudings wel oor ‘n Android toestel,’n iPad/iPhone of oor ‘n Blackberry slimfoon. Met …
Recent Comments