Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Ster- eBoek 30-09-2013

34% KORTING OP EBOEK http://myafrikaans.com/stiltetyd.html

34% KORTING OP EBOEK
http://myafrikaans.com/stiltetyd.html

In haar geslag se kleintyd was daar altyd êrens ’n plaas met die klaende klank van ’n windpomp en die dubbele klap-klap van ’n sifdeur, onthou Marita van der Vyver.Kyk, ek is ’n meisie van die suburbs. Ek het in teerstrate groot­geword en naweke na grassnyers en kerkklokke geluister. Ek het blikkieskos geëet en brood en bubble gum by die kafee op die hoek gaan koop. Maar iewers diep in my binneste het blykbaar nog altyd ’n boer lê en loer – en vandat ek ’n jaar of drie terug na ’n ou plaashuis op die platteland getrek het, bars hierdie boer heeltemal uit sy nate.Vir die eerste keer in my lewe besit ek ’n lappie grond waarop ek vrugtebome kan plant. Vir die eerste keer kan ek appelterte bak van appels wat ek self van die boom voor die huis pluk. Skielik verstaan ek presiés wat Alice B. Toklas bedoel wanneer sy skryf: The first gatherings of the garden made me feel like a mother about her baby – how could anything so beautiful be mine. Die vyekonfyt wat ek onlangs gekook het van ’n vrag vye uit die buurvrou se boord, het my sweerlik lekkerder laat kry as die boek wat ek onlangs geskryf het.

via n Boer in vyekonfyt | Rapport.

eBoeke  van Marieta

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment