DOING BUSINESS IN THE EU


Doing business in the EU

Nuus – Ster eBoek van die week: Kaalkop

Ek sit nie, sê ek, Ek soek net my paspoort.

Sit, sê die vrou, Ek moet vyf name hê.

My paspoort lê reg langs jou! sê ek.

Vyf name, sê die vrou.

Ek is haastig, sê ek, My vliegtuig wag.

Die vrou staar my aan.

Het jy ’n vliegtuig? vra sy.

Ja, sê ek en skrik. Maar ek kan myself nie keer nie. Hulle wag vir my, sê ek, Ek gaan ’n nier skenk.

via Nuus – Ster eBoek van die week: Kaalkop.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

I am an International human resources consultant to multinational companies in international employment law and employee relations.

Leave a Comment