DOING BUSINESS IN THE EU


Doing business in the EU

Nuus – eBoeke prominent by die Frankfurt-boekskou 2012

Natuurlik het die topverkoper trilogie: Fifty Shades of Grey deur E.L. James baie aandag ontvang by die Frankfurtse boekskou, wat pas ten einde geloop het.

Fifty Shades of Grey wat die lig gesien het as ‘n self-pub eBoek en later bekom is deur Random House het meer as 50 miljoen kopieë wêreldwyd verkoop. Hierdie suksesstorie is voorgehou oor hoe tradisionele uitgewers en self-pub uitgewers, soos myAfrikaans.com kan saamwerk.

Holger Volland, Visie-President:  Media Industrie van die boekskou, het die volgende eBoek tendense geindentifideer

via Nuus – eBoeke prominent by die Frankfurt-boekskou 2012.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

I am an International human resources consultant to multinational companies in international employment law and employee relations.

Leave a Comment