DOING BUSINESS IN THE EU


Doing business in the EU

Nuus – Afrikaanse eBoek oor die Logos Kode

Hierdie Afrikaanse eBoek is onontbeerlik vir almal wat geïnteresseerd is in wetenskap en wonder of godsdiens en die wetenskap werklik versoenbaar is.

Die eBoek ondersoek die diepste waarhede van die lewe en die wêreld. Hierdie eBoek is geskryf vir lesers wat nie bang is om logiese feite in die oog te staar nie, en die ontstaan van die kosmos beter wil verstaan.

via Nuus – Afrikaanse eBoek oor die Logos Kode.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

I am an International human resources consultant to multinational companies in international employment law and employee relations.

Leave a Comment