Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Nuus – Aanstaande Jaar in Jerusalem

Nuus – Aanstaande Jaar in Jerusalem, n eBoek wat elke afrikaner moet lees.

Kliek hier vir ‘n gratis uittreksel uit die eBoek!

Hierdie eBoek is ‘n verhaal van ‘n Joodse gemeenskap wat tydens die 13de en 14de eeu in Engeland gewoon het en toe met al die ander Jode vanaf Engeland en byna al die ander Europese lande moes vlug na die verre Ooste van Pole. Dit is ‘n verhaal van ‘n volk wat met die uiterste doelgerigtheid deur baie eeue gestrewe het om êrens ‘n heenkome te kry met die doel om uiteindelik in Israel weereens ‘n eie vaderland te vestig.

Dit is ‘n verhaal wat vir alle mense en miskien veral vir die Afrikaner ‘n bemoediging kan wees om te volhard met die strewe van ‘n eie identeit te behou.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment