DOING BUSINESS IN THE EU


Doing business in the EU

’n Lugkasteel in verre Frankryk | Beeld

Regte Franse sprokies – dié wat nie deur Disney versuiker is nie – eindig nie noodwendig met ewige blydskap en ’n prins nie. Die avonture van die Kaapse binneversierder en entrepreneur Lanie van Reenen in la France profonde (diep Frankryk) is geen uitsondering nie.

Dis ’n “nagmerrie in Frans” eerder as A Year in Provence. En sonder al die clichés en pretensie van die verhale van die frankofiele wat Franser as die Franse wil wees.

via ’n Lugkasteel in verre Frankryk | Beeld.

 

Kliek op die Afbeelding om die eBoek te koop!

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

I am an International human resources consultant to multinational companies in international employment law and employee relations.

Leave a Comment