Stijn is ‘n suksesvolle, welvarende en egotistiese reklameman. Hy is gek na sy dinamiese lewe in die kosmopolitiese Amsterdam. Hy is in ‘n liefdevolle huwelik met Carmen, en alhoewel hy haar nou en dan verkul word hy dit vergewe oor sy onstuimige karakter. Hul dogtertjie bring hulle net nader aan mekaar. MAAR dan slaan die noodlot toe. Carmen word gediagnoseer met borskanker.
Kluun beskryf briljant die morele kwessies soos wat dit uitspeel die moderne Nederland.
Sal Stijn in die maalkolk wat ontstaan ‘n tree kan terug staan, en Carmen ondersteun?
’n Vrou gaan na die dokter is ’n mokerhou. Rou, omstrede, maar ook eg ontroerend en lewens-bevestigend. ” ’n Ode aan die liefde” NRC Handelsblad
Kyk na die musiekvideo van die rolprent en koop die uitstekende boek van die Nederlandse skrywer Ray Kluun as Afrikaanse eBoek hier. Die Musiek is van Stilstand van Sara Kroos van de CD boheems…
André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”
Recent Comments