DOING BUSINESS IN EUROPE


Doing business in the EU

eBoek beskryf die teregstelling van verraaiers

Image

 Albert Blake se komentaar: ‘Verraaiers’: Verraad bly verraad in Beeld.

Natuurlik is Neels Jackson reg in sy rubriek gister “Verraaiers: Wat leer dit ons?” as hy sê dat die Afrikaner moet leer om verdraagsaam te wees met dié wat van hom verskil en versigtig om te gaan met eie sekerhede.

’n Herwaardering van eie geskiedenis is altyd nodig, maar dit skreeu ten hemele as blatante verraad van 11 dekades gelede nou ongedaan gemaak word. Jackson se rubriek is ’n mistasting van die Afrikaner se geskiedenis.

Lees gerus ook Albert Blake se eBoek Boerekryger:

Henning Viljoen, ‘n agterkleinseun van Piet Retief, was maar 17 toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en hy opgekommandeer is. Vir die volgende meer as twee jaar hou hy dagboek van die daaglikse lewe op kommando. Henning se eerlike beskrywings van bloedige gevegte teen die Britse magte en die teregstelling van verraaiers bring die gruwel van oorlog tuis. Sy dagboeke verklap voorts baie van die bittereinderpsige. Uit sy inskrywings blyk dit duidelik waarom ‘n handjievol Afrikaners bly voortveg het toe ander gedink het die stryd is reeds verlore.
Screenshot_2013-03-16-14-56-31
Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment


%d bloggers like this: