Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Ed van Inligtingstelsels

Ed is al bykans twintig jaar lank ’n maatskappyman. Sy vrou het hom gelos en hy is moeg vir sy werk, vir sy gefrustreerde ambisie as skrywer, en veral vir die gevoel dat absoluut niks is soos dit moet wees nie. Dit lyk vir hom meer en meer asof hy nie anders sal kan as om drastiese stappe te doen nie … Hierdie roman gaan alkoholiste na die AA laat stroom; kantoorwerkers daardie gastehuis in Waterval-Boven waaroor hulle droom, laat oopmaak; dit sal verslind word soos ’n honger mens ’n bord Spur-chips met ’n lekker sousie daaroor geniet. Veral vir bewonderaars van werkersklasromans soos Somer II en Bright Lights, Big City, en kenners van oopplankantore.

via Ed van Inligtingstelsels.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment