Uitbreiding na Nederland gee ondernemers 'n onregverdige voorsprong
Proudly part of StartupDelta
Drie redes hoekom Nederland ondernemers ‘n onregverdige voorsprong gee:
#1
Die invloedrykste en voorloper multi-nasionale ondernemings is in Nederland gevestig. Dit gee ondernemers die geleentheid om ‘n idees vinnig in Europa te toets en verskaf ‘n poort na die res van die wêreld.
#2
Waar ‘n onderneming ookal gevestig in Nederland is dit nooit meer meer as 90 minute weg van ‘n hoë tegnologie cluster af nie. Voorbeelde van die clusters is:
Den Haag: Sekuriteit
Leiden: Biotech
Utrecht: Gesondheidsdienste
Friesland: Watertegnologie
Twente: Hoë tegnologie sisteme en materiale
Delft: Industriële sisteme en inligtingstegnologie
Wageningen: Voedsel en Landbou
Rotterdam: Hawegtenologie, mediesetegnologie, energie en kos
Groningen: Data tegnologie en energie
Limburg: Logistiek, voedsel en en slim-materiale
Amsterdam: Kreatief, internet, hoë tegnologie sisteme, ekonomie en finansies
Brainport Eindhoven: Hoë tegnologie sisteme en materiale
Arnhem/ Nijmegen: Gesongheidstegnologie en energie
#3
As dit hier werk, sal dit enige plek in die wêreld werk. Omdat Nederlander “early adopters” van tegnologie is die land nog altyd gesien as as ‘n ideal toetslaboratorium vir nuwe uitvindings.
Voorbeelde van Nederlandse uivindings:
Like this:
Like Loading...