Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Wat is e-leer?

Afrikaanse e-leer

Wat is e-leer?

M-leer is die afkorting vir mobiele leerwerk. Dit beteken dat jy jou leerwerk saam jou kan neem via jou selfoon, maar dit is nie baie gewild in Suid-Afrika nie.

Wat presies doen kinders met hul Tablet-rekenaars  in die klaskamer? 

Kinders gebruik hul tablet-renaars meestal vir navorsing, om leermateriaal af te laai soos digitale handboeke en vele meer wat kan bydra tot onderrig in die klaskamer.

Het ek die internet nodig vir e-leer? 

Nee. E-leer is nie volkome afhanklik van die internet nie, maar wel in Suid-Afrika as gevolg van die manier hoe dit tans hier gebruik word.

Is ‘n skootrekenaar dan nie net so hulpvol soos ‘n Tablet-Rekenaar nie?

Dit is in baie gevalle, ja, maar die iPad en tablet-rekenaars het die voordeel van mobiliteit en ‘n  raak skerm. ‘n Skootrekenaar is meer bekostigbaar en kan ook hulpmiddels aflaai, e-boeke stoor en die internet gebruik.

Wat kan ek doen as my kind se skool nie e-leer aanbied nie?

Laat jou kind grootword met tegnologie. Indien jy ‘n tablet-rekenaar of ‘n foon met ‘n touch screen het, laat jou kind toe om dit te gebruik onder jou toesig. Laai basiese speletjies vir jou kind af en hoe ouer hy/sy word, hoe meer gevorderd kan die speletjies raak. Maak internet-soektogte, probleemoplossings en woordspeletjies deel van jou kind se huiswerk, maar wees daar om altyd ‘n ogie te hou.

Bron: Rooi Rose

#eBoek #eBoeke #eleer

http://myafrikaans.com/my-studie/dc-creations.htmlhttp://myafrikaans.com/my-studie/nuwe-era.html


//

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment