Working in the Netherlands



Working in the Netherlands

Voordele om ‘n onderneming uit te brei na die Europese Unie

Office in Europe

Office in Europe

Enige toekomsgefokusde onderneming sal deurlopend nuwe markte en geleenthede ondersoek.

 

Wat is die voordele wat ‘n uitbreiding na Europa kan inhou?

 

Die Europese Unie (EU) is die grootste enkele mark in die wêreld.

Dit beteken:

  • Dat daar groter kompetisie in die lewering van produkte en dienste. Wat goeie nuus is vir gebruikers en besighede,
  • Handelsbeperking is opgehef in die EU,
  • Die bedryfskoste van die besighede het verlaag,
  • Besighede het meer produktief en effektief geword,
  • Anti- kompetitiewe praktyke soos kartelle en monopolie is beëindig.

 

Die Europese Unie het die volgende stappe geneem om dit vir lande makliker te maak om handel te dryf:

 

  • Die papierwerk wat van besighede vereis word is verminder,
  • Standaarde soos tegniese en veiligheidstandaarde is geharmoniseer,
  • Die gebruik met ‘n enkele geldeenheid om handel mee te dryf.

 

Die Europese Unie het verskeie beleidsraamwerke ontwikkel om klein en medium grootte  onderneming te ondersteun naamlik:

 

  • Eenvoudiger toegang tot finansiering,
  • Duideliker, eenvoudiger en duideliker wetgewing,
  • Beskerming vir aandeelhouers, krediteure en werknemers,
  • Die verlaging van die administratiewe las op ondernemings.

 

Vind hier meer uit.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment